GOUE DROME
 
Jou musiek ... ons passie!



Carina Renz
Chandré
Chandré

Gouwsie

Jerome Alden 

John Perkins 

Kaalvoetklong 

Marinus van Rooyen

 LAAI JOU KOMPETISIE INSKRYWINGSVORMS HIER AF!! KLIK OP DIE IKOON:

DIE BURGER & BAY FM SANGKOMPETISIE

 

GOUE DROME SE WOW!-STêR KOMPETISIES - NET DIE REGTE DING OM JOU VOOR TE BEREI VIR DIE BURGER & BAY FM SE SANGKOMPETISIE!!

 

WOW!-STêR kompetisie op Kirkwood - 14 Augustus (sluitingsdatum vir inskrywings is 10 Augustus) - klik hier om na die WOW!-STêR webblad te gaan om meer te lees en VORM af te laai.

 

WOW!-STêR kompetisie op Graaff-Reinet - 4 September (sluitingsdatum vir inskrywings is 28 Augustus) - klik hier om na die WOW!-STêR webblad te gaan om meer te lees en VORM af te laai.

 

WOW!-STêR kompetisie in Port Elizabeth - 2 Oktober (sluitingsdatum vir inskrywings is 25 September) - klik hier om na die WOW!-STêR webblad te gaan om meer te lees en VORM af te laai.

 

 

 

Stef se duiwe keer terug

Opnames deur Suid-Afrika se beste Afrikaanse kunstenaars is ingesluit op hierdie puik versamelalbum van Stef Kruger ... lees verder

 

 

Home Choice 

 

Chereé druk nuwe stempel af met IN MY DROME

In ‘n   neutedop is Chereé se splinternuwe album, IN MY DROME, ‘n bymekaartrek van haar grootste treffer, ‘n fees van duette en klemverskuiwende nuwe repertoire ... Lees verder ...

Wynand Windpomp ontken skuld

Skokgolwe het onlangs deur die Afrikaanse musiekbedryf getrek toe verneem is dat Wynand Windpomp aangekla is weens beweerde verkragting. Lees verder ...

Die Hemel Weet ... M Jackson

'n Nuwe stêr uit die Select-stal beïndruk by die KKNK - lees Sarel Botha se waarneming oor hierdie kunstenaar wat 'n groot impak op die mark gaan maak.

Lees verder ...

Nuusargiewe - klik hier
Videos
 
Bobby van Jaarsveld - Net vir jou