
Gitte Alberts
Gitte Alberts het onlangs verstom deur een van die grootste sangkompetisies in die Oos-Kaap, die 2010 DIE BURGER BAY FM SANGKOMPETISIE, met gemak te wen. Gitte is 11 jaar oud en tans in Graad 5 - Laerskool Handhaaf - Uitenhage.
Sing is haar lewe en sy is mal oor mense oud en jonk.. Haar passie is om mense te vermaak met haar Godgegewe talent. Haar beste eienskap is haar nederigheid.