
VAT 5 MET ‘FEEL’
DIE BAY FM TOP 5 VAN GEVOELSMUSIEK
Aangebied deur Sarel Botha & Anna Pauw
WEEK BEGINNENDE: 2 OKTOBER 2011
85ste Program sedert die eerste uitsending op 7 Februarie 2010
|
Hierdie week
|
Verlede week
|
Aantal
Weke op VAT 5
|
Aantal weke op TOP 10
|
Titel
|
Kunstenaar
|
Album
|
|
1
|
1
|
7
|
7
|
Ek wonder
|
Sarah Theron
|
Storm in ‘n D-Cup
|
|
2
|
2
|
15
|
15
|
My wortelwêreld
|
Stef Kruger
|
Skilder jou liefde
|
|
3
|
4
|
3
|
9
|
Spoor
|
Jak de Priester
|
Roer jou voete
|
|
4
|
3
|
11
|
11
|
Daai love song
|
Jennifer Zamudio
|
Die lewe is ‘n liedjie
|
|
5
|
5
|
6
|
9
|
Fotostories
|
Ses Snare
|
Enkel-uitreiking
|
Klop-aan-die-voordeur treffers:
I DREAMED A DREAM – Zamar van hulle album BEST OF BROADWAY
FLY ME TO THE MOON – André Schwartz van sy album BIG BAND CLASSICS
LISA SE KLAVIER – Rocco de Villiers van sy album BEAUTIFUL, BEAUTIFUL PIANO
SONDER WOORDE – BIANCA PIENAAR van haar album NET VIR JOU
Stuur ‘n e-pos aan sarel@bayfm.co.za om te sê watter snit van die bogenoemde
KLOP-AAN-DIE-VOORDEUR treffers jy graag op die BAY FM VAT 5 MET ‘FEEL’ wil sien.
Uitdaging aan luisteraars: Luister na alle kustenaars se albums wat jy reeds het en laat weet ons as daar ‘n snit of twee is wat ons moet probeer in die hande kry vir MUSIEK MET ‘FEEL’.