Wil jy graag jou fees, konsert of ander geleentheid hier adverteer? Gewone teksinskrywings is gratis en beperk tot net die titel van die vertoning, venue en kontakbesonderhede. Teen R50 sal meer inligting en/of 'n klein sigadvertensie oor die vertoning beskikbaar wees wanneer met die muis oor die betrokke inskrywing geskuif word, en 'n verder R50 sal 'n groot vertoonadvertensie bokant die kalender verseker. Skryf aan ons by info@gouedrome.co.za vir nadere besonderhede.
Die heel eerste RivierMONDSTERfees het op 26 & 27 November 2011 plaasgevind! Klik hier!
